Saturday, October 2, 2010

"Is jy dan nog steeds kwaad? Jy weet kwaad, haat en onvergeeflikheid is nie goed vir ons nie.Ek hoop jy heal spoedig.Ek vat dit dag vir dag.Ek weet ook dis nie goed dat ek jou kontak nie,maar wat anders an ek doen?Ek kon nog en sal ook nooit my gevoelens wegsteek nie.U the 1 that got away:-)Mooi dag!" sms, godfrey.

No comments: